<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Alles vir my</title>
<lyrics>[V1]
.    G
 Ek staan vandag soos duisende voor my
.       Em7                      C9
 Met 'n vuur hier in my hart voor U
.       G
 Deur al die eeue heen is U naam besing
.             Em                       C9
 En saam met Engele wil ek ook nou iets bring

[V2]
.D               C9     D            C/D
 My Woorde is min, maar hier moet ek begin want U is

[V3]
.G         D/G           Em7
 Alles vir my, U is die lied hier op my lippe
.        C           C/D
 U's die naam wat ek bely.
.G         D/G        Em7
 Alles vir my, U's my begin, U is my einde
.       C            C/D
 U's my weg, U is my lewe
.   Bm7            C9     D       G/C
 U is ... alles vir my, en U is genoeg

[V4]
.    G
 Ek weet dat U my elke lofsang hoor
.        Em7                        C9
 Al wil twyfel die geloof in my kom smoor
.  G
 Solank as wat ek leef, sal ek U prys
.        Em7                       C9
 Tot die dag wat ek ook veilig by U is</lyrics>
<key>G</key>
</song>